MINISTERIE VAN KULTUURSAKE, SPORT EN ONTSPANNING: OORSIG
|
|
Die Ministerie is verantwoordelik vir sport-, rekreasie- en kultuurbeleid, en vir die toepassing van nasionale en provinsiale sport-, rekreasie- en kultuurbeleid deur die werk van die Departement van Kultuursake en Sport. |
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 25 Mei 2004 hersien