Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
DEPARTEMENT VAN KULTUURSAKE EN SPORT - DIENSTE: BEFONDSING EN ONDERSTEUNING
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
Befondsing en Ondersteuning van Gemeenskapsportfeeste en -byeenkomste
Die ontwikkeling van gemeenskapsgebaseerde sport is daarop ingestel om geld of infrastruktuur te voorsien vir gemeenskapsportfeeste of sportbyeenkomste. Op hierdie manier poog die Department om deelname aan sport en ontspanning te verhoog deur sportaktiwiteite en rolmodelle te bevorder.  > 
Befondsing van Sportorganisasies
Finansiële toekennings is beskikbaar om sportorganisasies by te staan met sportontwikkeling.  > 
Promotion and Funding of School Sport (net in Engels beskikbaar)
School sport is promoted through the School Sport Policy and the Sport Stepping Stones Scheme. These aim to initiate programmes that ensure mass participation in sport, the development of talent, promoting integration of school sport, the proper administration of school sport, and an improved proficiency ...  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 11 April 2006 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo