Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
DEPARTEMENT VAN PLAASLIKE REGERING EN BEHUISING - VERSLAE EN NAVORSING: A
Regeringsverslae en navorsingsdokumente alfabeties gelys volgens die titel.
Hierdie publikasies is ook onder die toepaslike lewensgebeurtenisse en kategorieë in in die U Lewe en Onderwerpe gedeeltes gelys.
A   B   C   D   E   F   G   H   I   J   K   L   M   N   O   P   Q   R   S   T   U   V   W   X   Y   Z  
Artikel 106 Ondersoek na beweerde Wanadministrasie te Kannaland Munisipaliteit
Wetgewing (Departement van Plaaslike Regering en Behuising, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
'n Ondersoekkomitee was aangestel om ondersoek in te stel na beweerde wanadministrasie, nie-nakoming van statutêre verpligtinge, of ander ernstige wanpraktyke begaan deur enige persoon of persone in die Kannaland Munisipaliteit of enige persoon of persone wat verbintenis het of gehad het met die Kannaland Munisipaliteit. Die verslag gee die bevindinge en voorstelle deur die Ondersoekkomitee gemaak.  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 24 Junie 2004 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo