Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
DEPARTEMENT VAN PLAASLIKE REGERING EN BEHUISING - DIENSTE: SUBSIDIES EN BYSTAND
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
Behuisingsubsidie-variasies vir Mense met Gestremdhede
Bevoordeeldes in hierdie kategorie wie se maandelikse inkomste nie R3 500 oorskry nie, kwalifiseer ook vir 'n subsidie gelykstaande aan die produkprys van R36 528. Van hulle sal nie verwag word om 'n bydrae te maak nie. Die bestaande bepalings ten opsigte van hierdie kategorie bly van ...  > 
Individuele Behuisingsubsidies
Daar is twee tipes subsidies:Nie-kredietgekoppelde subsidies, Kredietgekoppelde subsidies ...  > 
Institutional Subsidies (net in Engels beskikbaar)
Institutional subsidies are given to organisations that agree to also pay towards a building project. The houses built then belong to the organisation, and not individual beneficiaries, for at least four years after completion.  > 
Konsolidasiesubsidies
Die Konsolidasiesubsidie is ontwerp vir begunstigdes wat reeds 'n erf besit wat voorheen gesubsidieer en van dienste voorsien is.  > 
Landelike Subsidies
In landelike gebiede het baie mense nie wetlike regte oor hulle grond nie, maar hulle het wel funksionele sekerheid van behoud, byvoorbeeld besitreg ingevolge die wette en gebruike van stamme, die gewoonte-, gebruiks- of administratiewe praktyk in 'n spesifieke gebied of gemeenskap, of voordelige okkupasie ...  > 
People's Housing Process
Die Direktoraat Behuisingsbestuur staan munisipaliteite, gemeenskappe en ander belanghebbendes by met inligting en advies in verband met die People's Housing Process.  > 
Projek-gekoppelde Subsidies
Projek-gekoppelde subsidies is beskikbaar vir ontwikkelaars om hulle in staat te stel om goedgekeurde behuisingsprojekte te ontwikkel en om die behuisingseenhede wat gebou is te verkoop aan begunstigdes wat kwalifiseer. Die subsidies is dus uiteindelik tot voordeel van die goedgekeurde indiwiduele begunstigdes.  > 
Relocation Assistance (net in Engels beskikbaar)
Relocation Assistance is there for people who are eligible for a Housing Subsidy but are currently locked in home loans they cannot afford.  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 16 Oktober 2006 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo