Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
WES-KAAPSE PROVINSIALE REGERING: KONTAK
STRAATADRES:
1ste Vloer, Waalstraat 15, Kaapstad, 8001
POSADRES:
Privaatsak X9043, Kaapstad, 8000
ALGEMENE NAVRAE:
TELEFOON:
0860 142 142
EPOS:
questions@capegateway.gov.za
KONTAKNOTAS:
Die Cape Gateway oproepsentrum is 'n enkelnommer wat geskakel kan word met betrekking tot enige regeringsverwante navraag. Indien die navraag nie direk beantwoord kan word nie, sal dit verwys word na die betrokke regeringsliggaam. Die 0860 sharecall nommer beteken dat daar slegs vir 'n plaaslike oproep betaal word, ongeag van waar in Suid-Afrika die oproep gemaak word.
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 22 Junie 2007 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo