Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
WES-KAAPSE PROVINSIALE REGERING - NUUSARGIEF: DECEMBER 2003
AGRI FEMINA 2003 vereer vroue in landbou
10 Desember 2003
4-8 Augustus 2003 is Agri Femina Week. Die Wes-Kaapse Departement Landbou erken die rol wat vroue in hierdie voorheen deur mans gedomineerde sektor speel deur middel van 'n diverse weeklange program gemik op alle vroue wat op enige vlak van die landbousektor betrokke is.  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 10 Desember 2003 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo