Meer as vyftig inwoners van 'n Kaapse tehuis wat omsien na weeskinders wat aan ongeneeslike siektes ly, is vandeesweek die ontvangers van 'n eerste skenking kinder-laslapkomberse - die jongste projek van die Wes-Kaapse Premiersvrou Liefdadigheidsfonds. Premiersvrou Suzette van Schalkwyk en haar komiteelede oorhandig vanoggend (Dinsdag, ...
>