Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
WES-KAAPSE PROVINSIALE REGERING - PROJEKTE: PLAASLIKEREGERINGSONTWIKKELING
Kliek op 'n projek vir volledige besonderhede.
Karatara Project (net in Engels beskikbaar)
The Karatara Project is a land reform project in the Karatara area.  > 
Kluitjieskraal Project (net in Engels beskikbaar)
This is a land reform project in the Kluitjieskraal area.  > 
Rampbestuursteunstelsel
Om 'n rekenaarprogram vir Nood -en Rampbestuurstelsel te voorsien. Die rekenaarprogram sal vir rampbestuursgereedheid en beplanning aangewend word. Die bestuurstelsel sal vir die pro-aktiewe bestuur van noodgevalle en rampe asook die koördinering van mannekrag en toerusting tydens insidente aangewend word.  > 
Risiko- en Kwesbaarheidsanalise van die Wes-Kaap
Die belangrikste doel van hierdie studie is om gepaste gebruikersvriendelike werktuie vir die bestuur van besluitondersteuning vir die Wes-Kaap te ontwikkel om die Provinsiale Bestuur te help met die uitvoering van risiko- en kwesbaarheidsanalise en om toepaslike strategieë vir rampvoorkoming en -verligting vir die Provinsie ...  > 
Status of Transformation (net in Engels beskikbaar)
This project aims to monitor transformation through the publication of transformation work programmes at each stage of the transformation process against which the progress of individual municipalities is measured.  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 26 Mei 2005 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo