Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
WES-KAAPSE PROVINSIALE REGERING - WETSONTWERPE: 2004
Wetsontwerpe is voorgestelde wetgeweing wat nog nie deur die parlement goedgekeur is nie. Die Wes-Kaapse en Nasionale Wetsontwerpe word hier volgens die spesifieke jaar gelys.
Nota: Hierdie is nie 'n volledige lys van alle Wetsontwerpe nie.
Wes-Kaapse Begrotingswetsontwerp, 2004
(Lêertipe: pdf)
17 Maart 2004
Die wetsontwerp bewillig bedrae geld vir die finansiële behoeftes van Wes-Kaapse Provinsiale Regering in die boekjaar wat op 1 April 2004 'n aanvang neem en op 31 Maart 2005 eindig.  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 26 Maart 2004 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo