Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
WES-KAAPSE PROVINSIALE REGERING - DIENSTE: STATISTIEKE, INLIGTING EN NAVORSING
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
Aanlyn Landbougeleenthede-kalender
Die Elsenburgwebwerf bevat 'n opgedateerde lys van landbougeleenthede in die Wes-Kaap.  > 
Agri-Outlook: Aanlyn-inligting oor landbou in die Wes-Kaap
Agri-Outlook is 'n gratis inligtingsdiens op die Internet wat op 'n verskeidenheid rolspelers gemik is wat by die landbou in die Wes-Kaap betrokke is.  > 
Elsenburg Inligtingspakkies
Die Wes-Kaapse Departement van Landbou het 'n groot aantal infopaks (inligtingsblaaie) saamgestel wat bondige inligting oor 'n baie wye reeks landboukundige onderwerpe verskaf.  > 
Elsenburg Library and Information Services (net in Engels of Xhosa beskikbaar)
This service provides information about agriculture in general, as well as specific farming practices. The library also has a wide range of books, magazines and research articles on agricultural topics.  > 
GIS Agricultural Mapping Service (net in Engels beskikbaar)
Elsenburg Geographic Information Systems (GIS) produces high quality maps that contain spatial, climatic, soil, agricultural, and infrastructure information. The area of focus is mainly the Western Cape.  > 
Radio Elsenburg (net in Engels of Xhosa beskikbaar)
The Western Cape Department of Agriculture has its own sound studio known as Radio Elsenburg. Here Chris Viljoen prepares two radio programmes for the Afrikaans radio station Radio Sonder Grense (RSG). The station broadcasts nation-wide on 100 - 104 FM.  > 
Trilingual Agricultural Dictionary (net in Engels beskikbaar)
The Department has produced an agricultural dictionary in English, Xhosa and Afrikaans.  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 12 Junie 2006 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo