Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
WES-KAAPSE PROVINSIALE REGERING - DIENSTE: BEFONDSING EN ONDERSTEUNING
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
Befondsing vir Projekte wat ons Erfenis Bevorder, Ontwikkel en Bewaar
Befondsing is beskikbaar vir kuns- en kultuurprojekte wat deur kultuurorganisasies onderneem word. Projekte moet gerig wees op die bevordering, bewaring en ontwikkeling van die kultuur en erfenis.  > 
Call for Proposals for Art and Culture Projects 2006/7 (net in Engels beskikbaar)
In keeping with the vision of making the Western Cape "A Home for All", and also supporting the Social Capital Formation and the Human Resource Development strategies, the Western Cape Cultural Commission (WCCC) invites project proposals from cultural organisations within the Province Project Criteria, ...  > 
Projekbefondsing vir die Ontwikkeling van Kultuur- en Erfenistoerisme
Befondsing is beskikbaar vir kuns- en kultuurprojekte wat deur kultuurorganisasies onderneem word. Projekte behoort gerig te wees op die ontwikkeling van kultuur- en erfenistoerismeprodukte en -infrastruktuur.  > 
Steun vir Musikante in die Wes-Kaap
'n Behoefte om die musiekbedryf te herstruktureer is oor 'n tydperk uitgeken deur besorgde musikante, maar hulle het voorheen geen steun van die regering gehad nie. Die siekte van Mnr Robbie Jansen, die Jazzlegende van Kaapstad het weer die verknorsing van musikante na vore gebring.  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 12 Junie 2006 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo