Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
WES-KAAPSE PROVINSIALE REGERING - DIENSTE: ALGEMENE ONDERWYS EN OPLEIDING (GRAAD R TOT 9)
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
Grade R - 9
Skoolbywoning is verpligtend vanaf die begin van die jaar waarin die leerder sewe jaar oud word, tot aan die einde van graad 9 of die jaar waarin die leerder vyftien word (watter ook al die eerste plaasvind). Hierdie stadium staan as Algemene Onderwys en Opleiding ...  > 
Musiekopleiding
Leerders kan gespesialiseerde musiekopleiding kry by die WKOD se musiekopleidingsentrums:Die Beau Soleil-musieksentrum, Die Hugo Lambrechts-musieksentrum, Die Frank Pietersen-musieksentrum.  > 
Outdoor and Museum Education Programmes (net in Engels beskikbaar)
WCED educators are available at three outdoor education centres and four museum programmes in the Western Cape.  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 14 Februarie 2006 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo