Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
WES-KAAPSE PROVINSIALE REGERING - DIENSTE: BASIESE ONDERWYS EN OPLEIDING VIR VOLWASSENES
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
Basiese Onderwys en Opleiding vir Volwassenes
Die Departement van Vervoer en Openbare Werke kweek 'n kultuur van lewenslange leer onder sy personeel. Om hierdie rede ondersteun die Departement programme vir Basiese Onderwys en Opleiding vir Volwassenes (BOOV).  > 
Literacy Initiatives: SANLI (net in Engels beskikbaar)
In 2000, the national Department of Education launched the South African National Literacy Initiative (SANLI), which oversees the establishment of a voluntary service to reach our estimated 3,3 million illiterate adults.  > 
Onderwys en Opleiding vir Volwassenes
In Suid-Afrika is daar na raming 3,3 miljoen ongeletterde volwassenes. Om ongeletterdheid uit te wis, is een van die nege prioriteite van die Nasionale Onderwysstrategie, Tirisano.  > 
Registering an Adult Basic Education and Training (ABET) facility (net in Engels beskikbaar)
ABET centres are typically housed in community learning centres managed by local communities and supported by the Education Department. Those wishing to operate ABET centres must register them with the Western Cape Education Department.  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 27 Maart 2004 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo