Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
WES-KAAPSE PROVINSIALE REGERING - DIENSTE: ONDERWYSEROPLEIDING EN -PLASING
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
Indiens-onderwyseropleiding
Die WKOD bied indiensopleiding aan deur:Die Kaapse Onderwysinstituut, Opleiding vir spesifieke projekte, wat aangebied word deur hoofkantoor- en distrikskantoorpersoneel.  > 
International Computer Driver's Licence (ICDL) Course for FET Educators (net in Engels beskikbaar)
Opportunity for Educators to Earn the International Computer Driver's Licence (ICDL) ...  > 
Opvoedersvakatures in die Wes-Kaap
Die WKOD adverteer opvoedersvakatures op sy webtuiste. Die soektog kan pos-vir-pos, of volgens skool, voorstad, dorp en onderwysdistrik gedoen word.  > 
Professional Development of Grade 12 Teachers: ACE (net in Engels beskikbaar)
Advanced Certificate in Education (ACE) courses are available for teachers of Grade 12 Biology, English, Mathematics and Physical Science. This training focuses on upgrading the subject knowledge and teaching skills of educators.  > 
Voor-diens Onderwyseropleiding
Voordat jy jou by die Suid-Afrikaanse Raad van Leerkragte kan laat registreer en 'n onderwyspos kan beklee, moet jy 'n erkende onderwyskwalifikasie kry.  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 14 Maart 2005 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo