Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
WES-KAAPSE PROVINSIALE REGERING - DIENSTE: POORT EN OMGEWINGSGESONDHEID
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
Hawegesondheid
Hawegesondheidsdienste moniteer en evalueer alle eetgoed, skoonheidsmiddels, ontsmettingsmiddels, gevaarlike stowwe en geneesmiddels wat die Wes-Kaap deur hawens binnekom, en beheer en moniteer die moontlike indringing van alle ernstige aansteeklike siektes in die Wes-Kaap en die res van Suid-Afrika. Hierdie aansteeklike siektes sluit geelkoors, cholera, pessiekte ...  > 
Omgewingsgesondheid
Die provinsiale Omgewingsgesondheidsdiens oudit (moniteer en evalueer), koördineer en ondersteun omgewingsgesondheidsdienste in die provinsie.  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 28 Januarie 2004 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo