Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
WES-KAAPSE PROVINSIALE REGERING - DIENSTE: MIV/VIGS
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
5-dag MIV/Vigs/SOS enTB-inligtingskursus wat deur ATICC aangebied word
Die kursus is 'n algemene bewustheidskursus wat ontwerp is om deelnemers die kennis te gee om kwessies rondom MIV/Vigs/SOS/TB te verstaan en mense wat daarmee leef en wat daardeur geraak word reg en sensitief te hanteer.  > 
ATICC-bronbiblioteek
Die ATICC-bronbiblioteek is oop vir die publiek en het inligting oor alle aspekte van MIV/VIGS/SOI's en TB. Die Biblioteek bevat 'n volledige versameling videos, tydskrifte, artikels, opleidingshandleidings, navorsingsdokumente, verslae, gidse, pamflette, koerantuitknipsels en blaaiborde. Dit is 'n verwysingsbiblioteek met 'n uitleengerief vir die uitvoerige videoversameling.  > 
HIV/AIDS Social Services (net in Engels beskikbaar)
The provincial Department of Social Development, in partnership with various non-governmental organisations, provides developmental social services for children and families affected by HIV/ AIDS:Early identification of children and families in need, and alternative placements of such children in foster care, with adoptive parents, or residential ...  > 
Hulpmiddels wat verskaf word deur ATICC
ATICC verskaf kondome, pamflette, brosjures en plakkate aan die publiek. Die items is gratis en onderhewig aan verandering en beskikbaarheid ...  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 15 Mei 2006 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo