Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
WES-KAAPSE PROVINSIALE REGERING - DIENSTE: BEFONDSING
Kliek op 'n diens vir volledige besonderhede.
Projekbefondsing uit die begroting van die Hoofdirektoraat Toerisme-ontwikkeling
Die Hoofdirektoraat Toerisme-ontwikkeling het 'n jaarlikse begroting vir befondsing van projekte wat groei in die toerismebedryf aanhelp. Hierdie groei kan op verskeie maniere bereik word, byvoorbeeld deur werkskepping, opleiding of infrastruktuurontwikkeling. Slegs 'n beperkte reeks entiteite kom in aanmerking vir befondsing, soos artikel 21-maatskappye of ...  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 30 Januarie 2004 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo