Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
DEPARTEMENT VAN OMGEWINGSAKE EN ONTWIKKELINGSBEPLANNING: OORSIG
table mountain
construction worker
king protea

  rounded corner   rounded corner
     
  rounded corner   rounded corner
       
  rounded corner
HOOGTEPUNTE
rounded corner
   
       
  rounded corner
NUUTSTE PUBLIKASIES
rounded corner
   
       
  rounded corner
SKAKELS
rounded corner
   
WAT DOEN DIE DEPARTEMENT?

Die Departement van Omgewingsake en Ontwikkelingsbeplanning is toegespits op:

  • volhoubare omgewingsbestuur en geļntegreerde ontwikkelingsbeplanning,
  • die ontwikkeling van geļntegreerde, volhoubare menslike nedersettings, en
  • die versekering van gelyke toegang en volhoubare gebruik van die provinsie se natuurbronne.

Die Departement is spesifiek toegespits op:

  • Geļntegreerde Omgewingsbestuur
  • Omgewingsbeplanning
  • Biodiversiteitsbestuur
  • Kusbestuur
  • Provinsiale en Streeksbeplanning, Strategiė en Beleide
  • Besoedeling en Afvalbestuur
  • Wetstoepassing

SLEUTELDIENSTE

BELANGRIKE WETGEWING EN BELEID

 


Baie van die publikasies van die Departement is in pdf-formaat. Om dié lźers te besigtig moet jy eers die Acrobat Readeraflaai.

Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 4 Julie 2007 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo