Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
DEPARTEMENT VAN MINERALE EN ENERGIE: OORSIG

Die Departement van Minerale en Energie strewe daarna om verantwoordelike eksplorasie, ontwikkeling, verwerking, benutting en bestuur van minerale- en energiebronne te verseker. Die Departement het 'n mandaat om toesig te hou oor die transformasie en staatsbestuur van minerale- en energiesektore, en om na volhoubare ontwikkeling om te sien.

Die kernfokusgebiede van die Departement is:

  • energie
  • ontwikkeling van minerale
  • gesondheid en veiligheid in myne


WEBTUISTE: www.dme.gov.za
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 15 Desember 2003 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo