Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
NASIONALE TESOURIE: OORSIG

Deur verantwoordelike, ekonomiese, doeltreffende, billike en volhoubare openbare finansies, bevorder die Nasionale Tesourie :

  • ekonomiese ontwikkeling
  • goeie staatsbestuur
  • maatskaplike vooruitgang
  • stygende lewenstandaarde

Die Departement is verantwoordelik vir die volgende:

  • die jaarlikse begroting
  • bevordering van publieke-private vennootskappe
  • bestuur van Staatsbates en -laste
  • openbare finansiĆ«le bestuur
  • die FinansiĆ«le Intelligensiesentrum (FIS)
  • sekere ander spesialisfunksies, insluitend die verskaffingsprosesbeleid, logistieke norme en standaarde en die Staat se tenderraad.


WEBTUISTE: www.treasury.gov.za
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 15 Desember 2003 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo