Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
MINISTERIE VAN DIE STAATSDIENS EN ADMINISTRASIE: OORSIG

Die Ministerie is verantwoordelik vir die ontwikkeling van beleid en wetgewing met betrekking tot staatsdiens en administrasie. Die Ministerie is ook verantwoordelik vir die volgende:

  • die implementering van nasionale beleid en wetgewing
  • die koördinering van die funksies van die Departement Staatsdiens en Administrasie, die Staatsdienskommissie en die SA Bestuursontwikkelingsinstituut.
  • die voorbereiding en inisiëring van wetgewing
  • die verrigting van enige ander uitvoerende funksie soos bepaal in die Grondwet of in nasionale wetgewing


WEBTUISTE: www.gov.za/ministry/publicservice.php
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 4 Februarie 2005 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo