SEKONDÊRE, TERSIÊRE EN NOODSORG: OORSIG
|
OORSIG
|
Die Afdeling streef daarna om 'n omvattende en doeltreffende tersiêre en streekgesondheidsorgdiens te lewer en is verantwoordelik vir: - die bestuur van die Groote Schuur Hospitaal en Rooikruis Kinderhospitaal se akademiese kompleks;
- die bestuur van die Tygerbergse Tandheelkundige/Akademiese Kompleks;
- die koördinering van die lewering van geestes-, streek- en gespesialiseerde gesondheidsorgdienste, en
- die lewering van mediese nooddienste in die Wes-Kaap.
|
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 4 Februarie 2005 hersien
|
|
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering |
 |