Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
GROOTE SCHUUR HOSPITAAL: OORSIG
drawing of groote schuur hospital - with message welcome to groote schuur hospital
 

Inligting oor GSH
Besoeke aan Vriende of Familie
Skenkings aan GSH
Bestuurspan
Kontakte

GROOTE SCHUUR-HOSPITAAL

Groote Schuur-hospital, of GSH, is 'n hospitaal wat deur die staat befonds word in Kaapstad, Suid-Afrika, wat:

  • gespesialiseerde en super-gespesialiseerde sorg verskaf vir pasiënte
  • wêreldklas akademiese opleiding gee aan interns en kliniese assistente en
  • 'n wêreldberoemde navorsingshospitaal is

Ons grootste aanspraak op roem is waarskynlik dat dit die hospitaal is waar die eerste hartoorplanting in 1967 gedoen is. Besoek die GSH-museum om te sien hoe medisyne oor die jare verander het.

Maar daar is baie gevierde werk wat gedoen word deur die hospitaal se talle departemente en meer as 3663 toegewyde personeel wat meer as 560 000 verwysings en binnepasiënt-toelatings per jaar versorg.

Talle van die gevalle is ingewikkeld en dit is een van die redes waarom GSH 'n uitstekende opleidings-, sowel as helende instelling is. Vind meer oor die hospitaal se statistieke hier uit.

 
NUUS EN NUWE INLIGTING
 
  Gholfdag slaan op 19 September af  
  Inligting oor Keuseprosedures  
  GSH en GesondheidSorg 2010  
 
 
HOOGTEPUNTE
 
  Onkologienabootsers vir Groote Schuur  

 
SKAKELS
 
  Universiteit van Kaapstad  
  UK Gesondheidswetenskappe-fakulteit  
  Rooikruis-kinderhospitaal  
  Tygerberg-hospitaal  
  Universiteit van die Wes-Kaap


groote schuur hospital crest
GSH-wapen
Servamus - Ons Dien

Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 13 Mei 2008 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo