Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
TYGERBERG EN TANDHEELKUNDIGE HOSPITALE: OORSIG

Hierdie Hoofdirektoraat streef daarna om die Tygerberg Tandheelkundige/Akademiese Kompleks doeltreffend en doelmatig te bestuur. Dit is ook verantwoordelik vir:

  • die lewering van 'n tersiêre kliniese diens, die verskaffing van opleiding en die doen van toepaslike navorsing;
  • die lewering van 'n omvattende finansiële diens
  • die lewering van 'n mensehulpbronbestuurs- en algemene ondersteuningsdiens;
  • die bestuur van gehaltesorgprogramme en regs- mediese dienste, en
  • die lewering van ingenieursdienste.
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 22 Januarie 2004 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo