KUNS EN KULTUUR: OORSIG
|
OORSIG
|
| |
 |
|
| |
|
|
 |
HOOGTEPUNTE |
|
| |
|
|
| |
|
|
 |
KULTURELE GERIEWE |
|
| |
|
|
| |
|
|
 |
KULTURELE KOMMISSIE |
|
| |
Die Wes-Kaapse Kulturele Kommissie is, onder meer, verantwoordelik vir
finansiering vir kulturele organisasies en projekte. Vind meer uit oor hulle en hulle inisiatiewe.
|
|
Kulturele Dienste staan die Direktoraat van Kultuur en Erfenis by om met inisiatiewe te begin vir die bewaring, bevordering en uitbreiding van kultuur. Die doel is om waarde by te voeg en die lewensgehalte te verbeter van alle gemeenskappe in die Wes-Kaap, of dit nou die vorm aanneem van een-akters op die platteland, slypskole in townships, kuns- of handvlytuitstallings in verskeie dorpe of feeste op verskillende plekke. Die komponent steun en moedig vernuwende projekte aan, wat die breër publiek kan lok en betrek en wat gemeenskappe wil verenig en verdraagsaamheid en begrip wil kweek.
Die komponent se werk is om kuns en kultuur te beskerm, bevorder en ontwikkel op die volgende gebiede:
- die uitvoerende, visuele en literêre kunste,
- die natuur- of menslike wetenskappe
- kultureel-geskiedkundige gebied
- bedrywighede wat die jeug se kulturele bewustheid omvat.
Die komponent werk nou saam met kuns- en kultuurorganisasies en gee raad oor projekte, administrateer hulle finansiering en is elke jaar betrokke by 'n reeks gemeenskapsprojekte en organisasies. Dit administreer oor, namens die Wes-Kaapse Kulturele Kommissie, sewe kulturele geriewe wat vir die publiek beskikbaar is.
Amptenare wat die werk van die Kuns- en Kultuurkomponent uitvoer is:
| Name |
Position |
Tel |
| Herman Venter |
Waarnemende Direkteur Kultuur en Erfenis |
021 483 9673 |
| Loretta Goodman |
Sekretaris |
021 483 9672 |
| Hillary February |
Assistent-Direkteur |
021 483 9728 |
| Louis Brown |
Eerste Kultuurbeampte |
021 483 9716 |
| Lindsay Jephta |
Eerste Kultuurbeampte |
021 483 9722 |
| Lizahn Claasen |
Eerste Kultuurbeampte |
021 483-9688 |
| Thandwa Ntshona |
Eerste Kultuurbeampte |
021 483 9714 |
| Wonder Made |
Eerste Kultuurbeampte |
021 483 9556 |
| Florence Filton |
Streekskantoor Weskus: Eerste Kultuurbeampte |
027 213 3018 |
| Deon van Molendorff |
Streekskantoor Oudtshoorn: Eerste Kultuurbeampte |
044 279 1766 |
| Mareve Biljohn |
Streekskantoor Oudtshoorn: Kulturele Beampte |
044 279 1766 |
| Khiyaam Petersen |
Finansiële Administrateur |
021 483 9724 |
| Karen vd Merwe |
Administratiewe Steun |
021 483 9725 |
| Wayne Coenraad |
Finansiële Steun |
021 483 9718 |
|
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 22 September 2006 hersien
|
|
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering |
 |