Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
ERFENISBRON-BESTUURSDIENSTE: OORSIG

rounded corner
ERFENISGEBIEDE
rounded corner
 


Leer meer oor Suid-Afrika se ses wêrelderfenisgebiede.

robben island
fynbos flowers
Robbeneiland
Die Kaapse Blommestreek
st lucia wetlands
mountain vistas
St Lucia-vleilandpark
Ukhahlamba / Drakensbergpark
humanoid fossils
cultural village
Die Wieg van die Mensdom
Mapungubwe-kultuurlandskap

 

 
     

Erfenisbronne is plekke of artefakte van kulturele of geskiedkundige belang, waaronder geboue of strukture wat meer as 60-jaar oud is, Argeologiese en paleontologiese artefakte soos fossiele, skeepswrakke en begraafplase en grafte.

Die Erfenisbron Bestuursdiens staan die Erfenisraad Wes-Kaap by met die bestuur van kulturele provinsiale erfenisbronne deur bestuurs- en administratiewe dienste te verskaf aan die Raad, waaronder:

  • die uitken en doen van navorsing oor erfenis en erfenisbronne
  • strategiese bestuur
  • beskerming en bestuur van erfenisbronne in die Wes-Kaap
  • finansiële en administratiewe steun
  • sekretariaat vir die Erfenisraad Wes-Kaap en die komitees
  • die stig en onderhou van databasisse en ander bronne.
Lees vir inligting oor die Erfenisbronne in die Wes-Kaap meer oor die Erfenisraad Wes-Kaap of besoek die Suid-Afrikaanse Erfenisbronagentskap se webwerf .

Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 14 September 2005 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo