Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
SPORT EN ONTSPANNING: OORSIG

Sport en Ontspanning streef daarna om sport en ontspanning bekend te stel as 'n lewensvatbare alternatief vir misdaad in benadeelde gemeenskappe in die Wes-Kaap.

Dit word gedoen deur:

  • gemeenskapsport- en ontspanningsprogramme;
  • die voorsiening en verbetering van sportgeriewe in die Wes-Kaap;
  • finansiële en bestuursteun aan sport- en ontspanningsfederasies;
  • die ontwikkeling van topvlak-sportpersone deur die Wes-Kaapse Sportakademie;
  • die bevordering groot sportgeleenthede en sporttoerisme;
  • die Skoolsportbeleid, en
  • die verbetering van internasionale betrekkinge om die ontwikkeling van sport en ontspanning in Wes-Kaap moontlik te maak.
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 29 Januarie 2004 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo