Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
KULTUUR EN ERFENIS: OORSIG

Kultuur en Erfenis bevorder en ontwikkel kuns en kultuur deur projekte wat val binne die sfeer van:

  • die uitvoerende, visuele en literOre kunste;
  • natuur- of menswetenskappe;
  • kultuurhistoriese terreine;
  • kultuurbewustheid by die jeug.

Dit bevorder, bewaar en ontwikkel ook kultuur en erfenis in die provinsie deur die volgende vier afdelings: Museumdienste, Kultuurdienste, die Taaleenheid en Erfenishulpbronbestuurdienste.

Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 15 Junie 2004 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo