Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
MIV/VIGS
2006 HIV/Aids Prevention Strategy (Beleid) (net in Engels beskikbaar)
Provinsiale Departement van Gesondheid (Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Simelela: An Integrated Service for Surviving Rape in Khayelitsha, South Africa: One Year Report - 2006 (Verslae en Navorsing) (net in Engels beskikbaar)
(Lêertipe: pdf; groote: 631 KB)
Augustus 2006
Provinsiale Departement van Gesondheid (Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Western Cape HIV/AIDS Infection, Mortality and Fertility Population Projections (Verslae en Navorsing) (net in Engels beskikbaar)
Western Cape Population Unit (Department of Social Development, Provincial Government of the Western Cape)
The Department of Social Department carried out a tender to project the population in the Western Cape Province taking into account the HIV/AIDS epidemic. The provincial projections were achieved by adapting the ASSA2003 model developed by the Actuarial Society of South Africa to correspond to the situation in the Western Cape. Projections were carried out under the assumption that MTCTP (mother to child treatment programme) was introduced in 2001 and HAART was available since 2000 but significantly so since 2003 and that coverage reached 90% and nearly 60% respectively in 2005.  > 
MIV en Vigs: Ken jou Regte en Verantwoordelikhede (Openbare Inligting)
Die dokument bevat inligting oor die bestuur van MIV en vigs in skole en die regte en verantwoordelikhede van leerders, opvoeders en ouers wat MIV en vigs betref. Antwoorde word verskaf op sommige van die algemene vrae soos of MIV-positiewe leerders by skole uitgesluit kan word, of skole leerders kan toets vir MIV en hoe skole die gevaar in MIV-oordrag in die skoolomgewing kan verhoed. Raad word ook gegee oor die opstel van 'n skool-MIV en vigsbeleid.  > 
Vrywillige Toetsing en Berading (Diens)
'n Persoon wat wil vasstel of hulle met MIV geïnfekteer is, kan na 'n kliniek of enige openbare gesondheidsfasiliteit gaan vir Vrywillige Toetsing en Berading (VTB). "Vrywillig" beteken dat die persoon self besluit om die toets te ondergaan. Niemand kan gedwing word om 'n MIV-toets ...  > 
Anti-retrovirale Behandeling (Diens)
Anti-retrovirale is medisyne wat gebruik word om mense te behandel wat MIV(Menslike Immuniteitsgebrek Virus) positief is.  > 
Behandeling van Opportunistiese Infeksies (Diens)
Behandeling is beskikbaar vir opportunistiese infeksies wat, in teenstelling met vigs, meesal geneeslik is. Dit sluit diarree, tuberkulose, pneumonie (longontsteking) en candida (orale of vaginale sproei) in, wat 'n MIV-positiewe persoon maklik kan opdoen omdat hulle immuunstelsels deur MIV verswak word. Die behandeling van opportunistiese ...  > 
Die Voorkoming van Moeder-na-Kind Oordrag (VMNKO) (Diens)
Moeder-na-kind-oordrag kom voor wanneer MIV, die virus wat vigs veroorsaak, tydens swangerskap, tydens geboorte of tydens borsvoeding van 'n moeder na haar baba oorgedra word.  > 
HIV/AIDS Social Services (Diens) (net in Engels beskikbaar)
The provincial Department of Social Development, in partnership with various non-governmental organisations, provides developmental social services for children and families affected by HIV/ AIDS:Early identification of children and families in need, and alternative placements of such children in foster care, with adoptive parents, or residential ...  > 
Kwelvrae oor MIV en Vigs (Openbare Inligting)
Dié dokument beantwoord kwelvrae wat dikwels in gemeenskapskoerante verskyn.  > 
Online Resources on HIV and Aids (Openbare Inligting) (net in Engels of Xhosa beskikbaar)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 4 Desember 2006 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo