Die WKOD maak seker dat leerders wat vir tuis-onderrig geregistreer is, werk afhandel wat ooreenstem met die leerplan en dat hulle beoordeel word en die uitkoms behaal wat vir die betrokke graad vereis word. >
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 26 April 2006 hersien
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering