Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
KURRIKULUM- EN NKR-ONTWIKKELING
Inligting oor die Skoolkurrikulum (Diens)
Die WKOD se Kurrikulum-webwerf bevat 'n wye verskeidenheid inligting aangaande die kurrikulum, met inbegrip van besonderhede oor die volgende leerareas en aspekte van die onderwys: Basiese Onderwys en Opleiding vir Volwassenes, rekeningkunde, Afrikaans, landbouwetenskap, die kunste en kultuur, assessering, biologie, dans, ekonomie, ingenieurswese, Engels, grondslagfase ...  > 
Information about the Revised National Curriculum Statement Outcomes and Assessment Standards (Diens) (net in Engels beskikbaar)
Curriculum 2005 is the name of the National Curriculum Framework introduced into schools in 1998, based on the concept of Outcomes-Based Education (OBE).  > 
Inligting oor die Kwalifikasies en Eenheidstandaarde van die NKR (Diens)
WAT IS DIE NKR? Die Nasionale Kwalifikasieraamwerk (NKR) is die stelsel waarvolgens die vlakke van leerprestasie aangeteken word ten einde te verseker dat die vaardighede en kennis wat opgedoen is, oor die hele land erken word.  > 
National Policy on Whole-School Evaluation (Beleid) (net in Engels beskikbaar)
(Lęertipe: pdf)
1 Julie 2001
This policy sets out the aims, principles and approaches of the whole-school evaluation. It also sets out the responsibilities of different levels of government and educational institutions.  > 
National Strategy for Mathematics, Science and Technology Education in General and Further Education and Training (Strategiese Plan/Sakeplan) (net in Engels beskikbaar)
(Lęertipe: pdf; groote: 601 KB)
2001 - 2002
Departement van Wetenskap en Tegnologie (Die Regering van Suid-Afrika)
Strategie vir Wiskunde, Wetenskap en Tegnologie (Strategiese Plan/Sakeplan)
(Lęertipe: pdf; groote: 981 KB)
2002 - 2008
Kurrikulumontwikkeling (Wes-Kaap Onderwysdepartement, Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 17 Julie 2006 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo