Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
ONDERWYSEROPLEIDING EN -PLASING
Onderwysbeurse (vir Studente) (Diens)
Skoolverlaters wat Wiskunde- of Wetenskaponderwysers wil word kan by die Wes-Kaapse Onderwysdepartement aansoek doen om beurse om voltyds te studeer. Dié beurse is ook beskikbaar vir bestaande studente wat onderwysers op dié gebiede wil word.  > 
Onderwysbeurse (vir Onderwysers) (Diens)
Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement bied beurse aan vir deeltydse studie vir onderwysers wat hulle kwalifikasies wil verbeter.  > 
Voor-diens Onderwyseropleiding (Diens)
Voordat jy jou by die Suid-Afrikaanse Raad van Leerkragte kan laat registreer en 'n onderwyspos kan beklee, moet jy 'n erkende onderwyskwalifikasie kry.  > 
Indiens-onderwyseropleiding (Diens)
Die WKOD bied indiensopleiding aan deur:Die Kaapse Onderwysinstituut, Opleiding vir spesifieke projekte, wat aangebied word deur hoofkantoor- en distrikskantoorpersoneel.  > 
Opvoedersvakatures in die Wes-Kaap (Diens)
Die WKOD adverteer opvoedersvakatures op sy webtuiste. Die soektog kan pos-vir-pos, of volgens skool, voorstad, dorp en onderwysdistrik gedoen word.  > 
Registrasie van Opvoeders (Diens)
Alle opvoeders moet by die Suid-Afrikaanse Raad van Opvoeders (SARO) geregistreer word. As jy nie geregistreer is nie, kan jy nie as opvoeder in diens geneem word nie.  > 
Professional Development of Grade 12 Teachers: ACE (Diens) (net in Engels beskikbaar)
Advanced Certificate in Education (ACE) courses are available for teachers of Grade 12 Biology, English, Mathematics and Physical Science. This training focuses on upgrading the subject knowledge and teaching skills of educators.  > 
Upgrading the Qualifications of Under-qualified or Unqualified Teachers (Diens) (net in Engels beskikbaar)
The South African Council of Educators (SACE) is working with the Education Labour Relations Council (ELRC) and the national Department of Educators to upgrade teacher qualifications. Every teacher must have at least a three-year qualification.  > 
South African Council for Educators Act (Wet) (net in Engels beskikbaar)
(Lêertipe: pdf)
No. 31 of 2000
Departement van Onderwys (Die Regering van Suid-Afrika)
This Act provides for the establishment of the Council to undertake the registration of educators, promote the professional development of educators and set, maintain and protect ethical and professional standards for educators.  > 
Suid-Afrikaanse Raad van Leerkragte (Skakel)
Dié webwerf bevat inligting oor die Suid-Afrikaanse Raad van Leerkragte, hulle projekte en dienste. Dit sluit inligting in oor registrasie by die raad.  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 3 Oktober 2006 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo