Die Huurbehuisingstribunaal lewer gratis dienste aan huurders en eienaars oral in die Provinsie Wes-Kaap. Verhore en bemiddeling word so na as moontlik aan die punt van die klagte gehou. >
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering