Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
SUBSIDIES
Stonehouse Project at Mbekweni (Projek) (net in Engels beskikbaar)
This project's primary objective is to demonstrate an alternative way of delivering housing - one that is in harmony with the earth's needs in this time of global environmental crisis, and one where a thriving and independent community is co-created, one where the local unskilled ...  > 
Individuele Behuisingsubsidies (Diens)
Daar is twee tipes subsidies:Nie-kredietgekoppelde subsidies, Kredietgekoppelde subsidies ...  > 
Behuisingsubsidie-variasies vir Mense met Gestremdhede (Diens)
Bevoordeeldes in hierdie kategorie wie se maandelikse inkomste nie R3 500 oorskry nie, kwalifiseer ook vir 'n subsidie gelykstaande aan die produkprys van R36 528. Van hulle sal nie verwag word om 'n bydrae te maak nie. Die bestaande bepalings ten opsigte van hierdie kategorie bly van ...  > 
Projek-gekoppelde Subsidies (Diens)
Projek-gekoppelde subsidies is beskikbaar vir ontwikkelaars om hulle in staat te stel om goedgekeurde behuisingsprojekte te ontwikkel en om die behuisingseenhede wat gebou is te verkoop aan begunstigdes wat kwalifiseer. Die subsidies is dus uiteindelik tot voordeel van die goedgekeurde indiwiduele begunstigdes.  > 
Landelike Subsidies (Diens)
In landelike gebiede het baie mense nie wetlike regte oor hulle grond nie, maar hulle het wel funksionele sekerheid van behoud, byvoorbeeld besitreg ingevolge die wette en gebruike van stamme, die gewoonte-, gebruiks- of administratiewe praktyk in 'n spesifieke gebied of gemeenskap, of voordelige okkupasie ...  > 
People's Housing Process (Diens)
Die Direktoraat Behuisingsbestuur staan munisipaliteite, gemeenskappe en ander belanghebbendes by met inligting en advies in verband met die People's Housing Process.  > 
Konsolidasiesubsidies (Diens)
Die Konsolidasiesubsidie is ontwerp vir begunstigdes wat reeds 'n erf besit wat voorheen gesubsidieer en van dienste voorsien is.  > 
Institutional Subsidies (Diens) (net in Engels beskikbaar)
Institutional subsidies are given to organisations that agree to also pay towards a building project. The houses built then belong to the organisation, and not individual beneficiaries, for at least four years after completion.  > 
Relocation Assistance (Diens) (net in Engels beskikbaar)
Relocation Assistance is there for people who are eligible for a Housing Subsidy but are currently locked in home loans they cannot afford.  > 
Die Grondverkryging- en Vestigingstoelae (Diens)
Die nasionale Departemente van Grondsake en Behuising verskaf toelaes en subsidies vir die aankoop en ontwikkeling van grond en huise. 'n Enkele huishouding kan net subsidies van tot R16 000 kry. Dit is nie 'n lening nie en hoef nie terugbetaal te word nie.  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 16 Oktober 2006 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo