Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
KANKER
Implementing Cervical Screening in South Africa (Riglyne, Handleidings en Voorskrifte ) (net in Engels beskikbaar)
The Cervical Health Implementation Project is a collaborative project of the Women's Health Research Unit (WHRU) of the University of Cape Town, the Women's Health Project of the University of the Witwatersrand and EngenderHealth, USA with support from the South African National Department of Health.  > 
Toetsing vir Borskanker (Diens)
Vroue word gewys hoe om hulle borste vir knoppe wat kankeragtig kan wees, te ondersoek. As 'n knop opgemerk word, sal die kliënt vir verdere ondersoek verwys word, wat 'n mammogram kan insluit, die verwydering en toetsing van die knop om uit te vind of ...  > 
Borskankerinligtingstuk (Openbare Inligting)
'n Enkele inligtingstuk wat syfers en die voorkoms van borskanker en die risikofaktore wat met dié vorm van kanker verbind word, uiteensit.  > 
Borsselfondersoek (Openbare Inligting)
Die brosjure bevat redes waarom 'n borsselfondersoek gereeld gedoen moet word.  > 
Beskerm jou Gesondheid (Openbare Inligting)
Toetsing vir Servikale Kanker (Diens)
Servikale en borskanker is die twee algemeenste vorms van kanker onder Suid-Afrikaanse vroue en alle vroue loop die risiko om hierdie kankers te ontwikkel.  > 
Servikale Kanker-inligtingstuk vir Gesondheidsorgwerkers (Openbare Inligting)
'n Inligtingstuk vir gesondheidswerkers oor die aard van servikale kanker, die voorkomssyfer, die ouderdomsgroep van vroue wat die grootste gevaar loop en wat daaromtrent gedoen kan word.  > 
Testikulêre Kanker (Openbare Inligting)
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 19 Januarie 2006 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo