Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
GESIN EN OUERSKAP
Kraam- en Vaderskapverlof (Diens)
Vrouewerknemers is geregtig op vier maande kraamverlof. Die verlof kan vier weke voor die verwagte geboortedatum begin en die werknemer kan nie gedwing om binne ses weke na die kind se geboorte terug te gaan werk toe nie.  > 
Hoe om 'n onderhoudsbevel te verkry (Diens)
Albei ouers het 'n wetlike verpligting om hul kinders te onderhou.  > 
Toepassing van 'n onderhoudsbevel (Diens)
Indien die hof beveel het dat 'n ouer onderhoud vir kinders moet betaal, is dit 'n kriminele oortreding om nie te betaal nie.  > 
Om 'n kind te laat aanneem (Diens)
Alvorens 'n wettige aanneming kan plaasvind, moet die biologiese ouers instem tot die aanneming. Beide die moeder en die vader moet die instemmingsvorm onderteken.  > 
Grant for Fostering a Child (Foster Child Grant) (Diens) (net in Engels beskikbaar)
A foster child is a child who is removed from their parents and legally placed in the care of foster parents, in terms of the Child Care Act. If you have been appointed a foster parent by a court, you can get a monthly ...  > 
Grant for Caring for a Young Child (Child Support Grant) (Diens) (net in Engels beskikbaar)
If you are the person responsible for looking after a child (you are the child's primary caregiver) and the child is younger than fourteen years old, you can get a monthly payment from the government called a Child Support Grant.  > 
Grant for Caring for a Disabled Child (Care Dependency Grant) (Diens) (net in Engels beskikbaar)
If you are the parent, guardian, foster parent or custodian of any child between the ages of 1 and 18 who needs full-time care because of mental or physical disability, you can get a monthly payment from the government called a Care Dependency Grant. The ...  > 
Adopting a Child (Diens) (net in Engels beskikbaar)
Adoption is a legal way for an adult single person or couple - being unable to give birth to a child or wishing to bring another child into the family, for example - to become the legal parents of a child. When you adopt a ...  > 
Fostering a Child (Diens) (net in Engels beskikbaar)
Foster care is the placement of child, who needs to be removed from the parental home, into the custody of a suitable family or person willing to be foster parents. This is done by order of the Children's Court.  > 
Cape Town Child Welfare Society Website (Skakel) (net in Engels beskikbaar)
The Help Kids site contains information on Child Welfare services and projects in the Cape Town area, including adoption and fostering.  > 
Jy en Onderhoud: Onderhoud is in die Belang van jou Kind (Openbare Inligting)
Dié brosjure gee inligting oor 'n kind se reg tot onderhoud en hoe 'n ouer die reg kan afdwing.  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 19 Mei 2006 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo