Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
REIS
Akkommodasie en Kampeer-, Voetslaan- en Konferensiegeriewe in Wes-Kaapse Natuurreservate (Diens)
Besoekers wat by enige van die natuurreservate in die Wes-Kaap wil oorbly, moet vooraf hulle akkommodasie bespreek. Geriewe en tariewe wissel by die onderskeie plekke.  > 
Passports (Openbare Inligting) (net in Engels beskikbaar)
(Lêertipe: pdf; groote: 260 KB)
Doen aansoek om 'n paspoort (Diens)
Indien jy 'n Suid-Afrikaanse burger is en na 'n ander land reis, moet jy 'n Suid-Afrikaanse paspoort hê.  > 
Aansoek om 'n visum om Suid-Afrika te besoek (Diens)
Die meeste nie-Suid-Afrikaanse burgers wat Suid-Afrika wil binnekom, moet oor 'n geldige visum beskik. In die visum word die doel en duur van die besoek aangedui.Vereistes waaraan voldoen moet word om Suid-Afrika binne te kom, Wie moet vir 'n visum aansoek doen? Waar kan ...  > 
Geelkoorssertifikate (Diens)
Om die verspreiding van geelkoors te verhoed moet reisigers wat die grense van lande oorsteek waar geelkoors voorkom, ingeënt word teen die virus.Wat is 'n Geelkoorssertifikaat? Is enigiemand vrygestel van die geelkoorsinenting? Wat gebeur indien jy nie die sertifikaat het nie? GeelkoorsstrekeWAT ...  > 
Buitelandse Valuta Toelaes (Diens)
Wat is 'n buitelandsevaluta-toelae? Hoeveel is die buitelandsevaluta-toelae? Kan jy 'n addisionele toelaag kry? ...  > 
SA Civil Aviation Authority Website (Skakel) (net in Engels beskikbaar)
This website contains information on the CAA, which is charged with regulating, controlling and promoting aviation safety and security. It contains downloadable forms and applications, fee information, procedure manuals, legislation and regulations, statistics, licensing and examination information, aviation security information, accident and incident reports, airports information, information on aviation medicine, airworthiness information and directives, flight operations guidelines, AICs and the aircraft register.  > 
Airports Company South Africa (ACSA) Website (Skakel) (net in Engels beskikbaar)
This website contains information on all the public airports in South Africa. It includes up to the minute information on arrivals and departures and flight schedules.  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 6 November 2006 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo