Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
ONTSPANNING
Musician Database Registration Form (Vorm) (net in Engels beskikbaar)
(Lęertipe: pdf; groote: 78 KB)
This form should be completed by musicians in the Western Cape wanting to register themselves for the Musicians Resource Office database. Registration closes on 20 February 2006, and forms should be sent to: The Head of Department: Cultural Affairs and Sport, Private Bag X9067, Cape Town 8000. Please direct all enquiries to Lindsay Jeptha at Tel 021 483 9722, Fax 021 483 9711, Cell 072 875 0233, or email: jeptha@pgwc.gov.za.  > 
Wes-Kaapse Provinsiale Biblioteke (Diens)
Hierdie diens word gelewer deur munisipaliteite in samewerking met die Wes-Kaapse Provinsiale Biblioteekdiens. Biblioteke is hulpbronsentrums vir volwassenes en kinders. Die publiek kan toegang verkry tot boeke, oudioboeke, musiek-CD's, video's, CD-ROM's, koerante en tydskrifte by hul plaaslike biblioteke, of hierdie items uitleen.  > 
Museums (Fasiliteitkategorie)
Vakansieoorde en Kampeergeriewe (Fasiliteitkategorie)
Sport- en Rekreasiesentrums (Fasiliteitkategorie)
Swembaddens (Fasiliteitkategorie)
Toerismeburo's (Fasiliteitkategorie)
Die Blommelyn: Inligting oor Blomme (Diens)
Skakel die BLOMMELYN vir die nuutste inligting oor lenteblomme, blomskoue en weervoorspellings.  > 
Gekoppelde Kalender van Gemeenskapsgebeure (Diens)
Die Stad van Kaapstad het 'n bygewerkte gekoppelde Kalender van Gemeenskapsgebeure wat inligting oor die volgende insluit:kunste en drama, kompetisies, handwerkmarkte, vermaak, gesinsaangeleenthede, gesondheid, gesonde en kreatiewe leefwyse, rennies, wetenskap en tegnologie, geestelike gebeure, sport.  > 
Die Huur van Kulturele Geriewe (Diens)
Sewe kulturele sentrums is beskikbaar vir gebruik deur organisasies of verenigings wat kulturele of opvoedkundige programme aanbied. Die kulturele sentrums bied verblyf en konferensiegeriewe aan.  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 16 Februarie 2007 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo