Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
BELASTING EN HEFFINGS
How to Fill in your Tax Return: 2006/07 (Openbare Inligting) (net in Engels beskikbaar)
These are guides to completing your tax returns for the 2006/07 tax year. IT12S - a standard income tax return to be completed by the majority of individual taxpayers who earn a salary with basic allowances IT12C - a comprehensive income tax return to be completed by individual taxpayers who have additional income and deductions such as business or rental income, farming operations, capital gains/losses and foreign income IT12EI - a tax return issued to public benefit organisations / taxpayers approved as exempt organisations IT12TR - a tax return issued to trusts IT14 - a tax return issued to companies and closed corporations  > 
Income Tax and Small Businesses (Openbare Inligting) (net in Engels beskikbaar)
This guide contains information about the tax laws and other statutory obligations that apply to small businesses. It describes some of the forms of business organisations in South Africa and explains the tax responsibilities of each.  > 
South African Revenue Service Website (Skakel) (net in Engels beskikbaar)
This site contains information on tax, including details on PAYE, SITE, VAT and Capital Gains Tax. There are a number of forms and brochures which can be downloaded. All relevant legislation is also available on the site.  > 
Betaling van Inkomstebelasting (Diens)
Wat is Inkomstebelasting? Wie moet registreer vir inkomstebelasting? , SIBW en LBS, Belastingopgawes ...  > 
Inkomstebelasting en die Indiwidu (Openbare Inligting)
Die oogmerk van dié dokument is om Suid-Afrikaners in te lig oor hulle verantwoordelikhede wat inkomstebelasting betref. Dit sluit inligting in oor wanneer jy aanspreeklik is vir inkomstebelasting, die soort imkomste waarop jy belas kan word, inkomstebelastingopgawes, hoe om inkomstebelasting te betaal, Standaard Belasting vir Werknemers en Betaal soos jy Verdien en voorlopige belasting. Die inligting is op die oomblik net in Engels beskikbaar.  > 
Hoe om jou Inkomstebelastingaanslag in te vul: 2005/6 (Openbare Inligting)
Hier is gidse oor hoe om jou belastingaanslag in te vul vir die 2005/06-belastingjaar. Daar is sewe verskillende belastingopgawes wat met kleure van mekaar onderskei word. IT12SS - 'n oranje vorm vir belastingbetalers wat 'n salaris verdien maar geen toelaes waarteen aftrekkings geëis kan word nie IT12S - 'n olyfgroen vorm vir belastingbetalers wat 'n basiese salaris verdien, asook toelaes waarteen aftrekkings geëis kan word IT12B - 'n blou vorm vir belastingbetalers wat 'n beleggingsinkomste gekry het, sowel as vir direkteure van maatskappye en lede van beslote korporasies IT12BU - 'n donkerrooi vorm wat uitgereik word aan belastingbetalers met 'n handels- en landbou-inkomste IT12EI - 'n oranjerooi vorm wat uitgereik word aan belastingbetalers wat goedgekeur is as kwytgeskelde instellings IT12TR - 'n pers vorm vir trustsIT14 - 'n groen vorm wat uitgereik word aan maatskappye en beslote korporasies  > 
Tax Pocket Guide 2005/2006 (Openbare Inligting) (net in Engels beskikbaar)
(Lêertipe: pdf; groote: 415 KB)
This is a guide to income tax and capital gains tax for the 2005/2006 financial year.  > 
Munisipale Belasting (Diens)
Munisipaliteite is daarvoor verantwoordelik om basiese dienste te verskaf aan almal wat binne hulle regsgebied woon. Hierdie dienste sluit die volgende in:Watervoorsiening, Versameling en wegdoen van riool, Vullisverwydering, Voorsiening van elektrisiteit en gas, Bou en instandhouding van munisipale paaie, Stormwaterdreinering, Straatbeligting, Munisipale parke en ontspanning.  > 
Property Rates Bill: Key Information (Openbare Inligting) (net in Engels beskikbaar)
(Lêertipe: pdf)
This document outlines what rates are and how they work. It also introduces the new Bill and explains how this proposed law will impact on municipalities and property owners.  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 13 September 2007 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo