Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
SEKTOR ONDERWYS EN OPLEIDING
Hoe om met Leerlingskappe te Begin: 'n Gids vir Werkgewers (Riglyne, Handleidings en Voorskrifte )
Departement van Arbeid (Die Regering van Suid-Afrika)
Die regering het 'n nuwe opleidingsprogram bekendgestel wat leerlingskappe genoem word. Werkgewers speel 'n deurslaggewende rol in die instelling van leerlingskappe. Dié brosjure verduidelik die voordele en koste van leerlingskappe vir werkgewers.  > 
In Service Training: Engineering, Architecture and Related Fields (Diens) (net in Engels beskikbaar)
This programme aims to provide opportunities to tertiary students to complete their in-service training with the provincial government.  > 
Internskappe: Vervoer en Openbare Werke (Diens)
Studente kan praktiese ervaring deur middel van 'n internskapprogram by die Departement van Vervoer en Openbare Werke opdoen. Interns word in hulle spesifieke studierigtings geplaas en word betaal vir die werk wat hulle verrig.  > 
Sektorale Onderwys- en Opleidingsowerhede (SOOO's) en die Heffing vir Vaardigheidsontwikkeling (Diens)
Die benadering wat op vaardigheidsontwikkeling ingestel is, mik daarna om 'n raamwerk te voorsien om werkplek- en sektorale strategieë te ontwikkel en te implementeer ten einde die vaardighede van werkers te verbeter.  > 
Baseline Study of the Activities of the SETAs in the Western Cape Province (Verslae en Navorsing) (net in Engels beskikbaar)
(Lêertipe: pdf; groote: 661 KB)
This report has two broad objectives. The first is linked to distributing and sharing information amongst a broad range of stakeholders about the activities of the Sector Education & Training Authorities (SETAs) in the province. The second is to avail this information so that it might translate into practical ways of planning, connecting and working together to achieve the skills development goals of the Skills Development and Levies Acts (1998 & 1999 respectively).  > 
Die Studie van Landbou en Loopbane in die Landbousektor (Diens)
Die Departement van Landbou verskaf inligting oor verskeie loopbaangeleenthede in die Landbousektor: tuinboukundiges en waterkwekery, voedselwetenskaplikes/tegnoloë , plantpatologie, wetenskaplikes op die veeartsenygebied.  > 
Tourism, Hospitality and Sport Education and Training Authority Website (Skakel) (net in Engels beskikbaar)
This site contains information on skills planning and certified qualifications. It also contains information on the tourism learnership programme, useful links to other tourism organisations and detailed information on the following sub-sectors: tourism and travel services, hospitality, gambling and lotteries, conservation and guiding and sports, recreation and fitness.  > 
Skills Development Act, 97 of 1998 (as amended) (Wet) (net in Engels beskikbaar)
(Lêertipe: pdf; groote: 367 KB)
No. 97 of 1998
Departement van Arbeid (Die Regering van Suid-Afrika)
The Skills Development Act, 97 of 1998 as amended by the Skills Development Levies Act, 9 of 1999 and the Skills Developlment Amendement Act, 31 of 2003, provides a framework for strategies to develop and improve the skills of the South African workforce and to integrate those strategies into the National Qualifications Framework. It includes provisions for the financing of skills development by means of a skills levy and a National Skills Fund.  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 23 Oktober 2007 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo