Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
BABA & KIND
2006 HIV/Aids Prevention Strategy (Beleid) (net in Engels beskikbaar)
Provinsiale Departement van Gesondheid (Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Exclusive Breastfeeding (Openbare Inligting) (net in Engels beskikbaar)
This brochure provides information to mothers on the benefits of breastfeeding exclusively for the first six months of their babies lives. The pamphlet also answers to some of the tricky questions about breastfeeding.  > 
Sifting vir Kinderontwikkeling en Monitering van Groei (Diens)
Moeders/versorgers word aangeraai om hulle pasgebore babas na primêregesondheidsorgklinieke te bring vir gereelde ondersoeke.  > 
Behandeling van Kindermishandeling (Diens)
Die diens is daarop gemik om kinders van geboorte tot 14 jaar oud wat fisies, seksueel of emosioneel mishandel en verwaarloos is, te identifiseer en te behandel. Kinders wat vermoedelik mishandel is, kan na 'n primêregesondheidsorgkliniek geneem word waar hulle gediagnoseer sal word en berading ...  > 
Geïntegreerde Hantering van Kindersiektes (GHKS) (Diens)
GHKS is 'n strategie wat deur die Wêreldgesondheidsorganisasie se afdeling vir kindergesondheid en ontwikkeling en UNICEF ontwikkel is. Dit is in meer as 30 lande wêreldwyd ingevoer om aan siektesyfers en sterftes by kinders jonger as vyf jaar aandag te gee. Die strategie fokus op ...  > 
Rooi Kruis Kinderhospitaal se Giflyn (Diens)
As u baba, kleuter of kind 'n middel (enigiets van 'n skoonmaakmiddel tot 'n plant of medikasie, ens.) wat moontlik giftig kan wees, ingesluk of ingeasem het of op enige ander manier daardeur geaffekteer word, skakel die Rooi Kruis Kinderhospitaal se Giflyn by 021 658 ...  > 
Road to Health Card (Openbare Inligting) (net in Engels beskikbaar)
The card - a record of immunisations and growth rate - is given to mothers when their infant is born and is used to monitor the development of the child until it is five years old.  > 
Die Voorkoming van Moeder-na-Kind Oordrag (VMNKO) (Diens)
Moeder-na-kind-oordrag kom voor wanneer MIV, die virus wat vigs veroorsaak, tydens swangerskap, tydens geboorte of tydens borsvoeding van 'n moeder na haar baba oorgedra word.  > 
Fact Sheet on Birth Defects (Openbare Inligting) (net in Engels beskikbaar)
(Lêertipe: pdf; groote: 10 KB)
Information on what birth defects are, examples of birth defects, what can be done for people who have them and a list of contact numbers where services can be obtained in the country.  > 
Voorkoming en Behandeling van Fetale-Alkoholsindroom (Diens)
Fetale-alkoholsindroom of FAS is die algemeenste voorkombare vorm van intellektuele gestremdheid in die wêreld, en tog is dit 'n ernstige openbaregesondheidsprobleem in die Wes-Kaap.  > 
Kangaroo Mother Care Policy / Guidelines (Beleid) (net in Engels beskikbaar)
(Lêertipe: pdf; groote: 288 KB)
2001
Provinsiale Departement van Gesondheid (Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Answers to questions on Kangaroo Care: what it is, how it is done, what are the benefits and what is the current policy surrounding this method of looking after low birth weight infants.  > 
Screening for Developmental Disabilities in Pre-School Children (Openbare Inligting) (net in Engels beskikbaar)
(Lêertipe: pdf; groote: 449 KB)
Detailed guidelines for health workers on how to screen for developmental disability in children aged from 0-6 weeks, 9 months and 18 months. Information is also given on when to refer to cases up the line.  > 
Jy kan jou Kind met Diarree Help (Openbare Inligting)
(Lêertipe: pdf; groote: 263 KB)
Betroubare inligting en raad oor wat om te doen as jou kind tekens van diarree toon. Die oorsake van diarree word duidelik uitgespel om ouers te help.  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 1 Desember 2006 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo