Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
SEKSUELE GESONDHEID
2006 HIV/Aids Prevention Strategy (Beleid) (net in Engels beskikbaar)
Provinsiale Departement van Gesondheid (Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Simelela: An Integrated Service for Surviving Rape in Khayelitsha, South Africa: One Year Report - 2006 (Verslae en Navorsing) (net in Engels beskikbaar)
(Lêertipe: pdf; groote: 631 KB)
Augustus 2006
Provinsiale Departement van Gesondheid (Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Seksueel Oordraagbare Infeksies (SOI) (Openbare Inligting)
Dié publikasie gee inligting oor Seksueel Oordraagbare Infeksies, waaronder wat om van 'n gesondheidsorgwerker te verwag en risiko faktore.  > 
Reproductive Health (Skakel) (net in Engels beskikbaar)
Information about cervical cancer, testicular cancer, breast cancer and more.  > 
HIV/Aids Information and Services (Skakel) (net in Engels beskikbaar)
Information on HIV/Aids health services including Voluntary Testing and Counselling, Anti-Retroviral Therapy and Treatment of Opportunistic Infections.  > 
Seksueel Oordraagbare Infeksies (Diens)
Seksueel oordraagbare infeksies (SOI's) word van een persoon na 'n ander deur seksuele kontak versprei. Hierdie infeksies veroorsaak Seksueel Oordraagbare Siektes (SOS'e) wat algemeen voorkom, wat pyn kan meebring en wat onvrugbaarheid en sterfte kan veroorsaak indien dit nie behandel word nie. Van die algemene ...  > 
Dual Protection (Openbare Inligting) (net in Engels of Xhosa beskikbaar)
(Lêertipe: pdf; groote: 92 KB)
A press release promoting the use of condoms and emergency contraception to prevent unwanted pregnancy, HIV infection and cervical cancer.  > 
Behandeling vir Seksuele Mishandeling/Verkragting (Diens)
Die diens is beskikbaar vir alle vroue en mans bo die ouderdom van 14 jaar wat verkrag of seksueel aangerand is. Slagoffers ontvang mediese, sielkundige en forensiese versorging by spesialisklinieke in die provinsie. By die kliniek sal die slagoffer in 'n privaat vertrek/area ondervra word ...  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 2 Februarie 2006 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo