Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
POLISIE
Crime Statistics: 1994/1995 to 2003/2004 (Openbare Inligting) (net in Engels beskikbaar)
This publication contains crime statistics from 1994/1995 to 2003/2004. It includes a breakdown of crime figures per area and a detailed breakdown of statistics for various types of crime.  > 
Hoe om hulp in 'n noodgeval te ontbied (Diens)
Tydens 'n noodgeval kan jy telefonies hulp ontbied. 'n Enkele gratis noodnommer na een oproepsentrum vir die hele Suid-Afrika word tans in werking gestel. Wanneer die oproepsentrum gereed is, sal jy 112 kan skakel vir enige noodgeval op enige plek in Suid-Afrika. Jy kan reeds ...  > 
Polisiestasies (Fasiliteitkategorie)
Ontvang berading as misdaadslagoffer (Diens)
Indien u 'n slagoffer van misdaad is, is u heel moontlik getraumatiseer. In die verlede was 'n polisiestasie nie 'n plek waar slagoffers, veral van geweldsmisdade, op hulle gemak verklarings by die polisie kon aflę, of berading kon ontvang vir die trauma wat hulle ervaar ...  > 
Word 'n Polisiereservis (Diens)
Polisiereserviste is vrywilligers uit die gemeenskap wat dieselfde magte en pligte as die polisie het terwyl hulle aan diens is. Om 'n polisiereservis te wees, moet hy nie 'n misdaadgeskiedenis het nie, en moet jy minstens matriek geslaag het.  > 
Kaapstadse Stadspolisie (Diens)
Die Kaapstadse Stadspolisie (KSP) is 'n munisipale polisiediens. Die hooffunksie van die KSP is sigbare polisiëring. Hulle voer ook arrestasies uit en reik boetes uit vir alle tipes oortredings. Dit kan ernstige misdade, verkeersoortredings en oortreding van munisipale regulasies binne die Stad Kaapstad behels.  > 
Getuiebeskerming (Diens)
As jy 'n getuie is en vrees vir jou veiligheid weens redes wat verband hou met jou getuienis, kan jy aansoek doen om getuiebeskerming. Jy kan vrese hę oor jou veiligheid of dié van iemand wat verwant is aan jou. Jy kan bang wees vir ...  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 19 Mei 2006 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo