Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
GEMEENSKAPSPOLISIËRING
Safer Festive Season Report 2005/2006: Executive Summary (Verslae en Navorsing) (net in Engels beskikbaar)
(Lêertipe: pdf)
Februarie 2006
Departement van Gemeenskapsveiligheid (Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Bambanani Teen Misdaad - 'n Veiliger Tuiste vir Almal dié Feesseisoen (Projek)
Bambanani Teen Misdaad wil dié 2004/2005 feesseisoen vir almal veiliger maak deur die polisie se sigbaarheid en toeganklikheid te verhoog op besige plekke, soos strande, treine en winkelsentrums.  > 
Contacting your Community Safety Forum (Diens) (net in Engels beskikbaar)
The function of a Community Safety Forum (CSF) is to coordinate the crime prevention activities of all government and non-government organisations (NGOs) that are involved in crime prevention in an area, which may cover several police station areas. This is so that unnecessary duplication can ...  > 
Gemeenskapsveiligheidsforum (Fasiliteitkategorie)
Hoe om jou Gemeenskapspolisieforum te kontak (Diens)
'n Gemeenskapspolisieforum (GPF) bestaan uit organisasies en instellings soos skole, belastingbetalersverenigings, burgerlike organisasies, besighede en godsdienstige instellings wat in vennootskap met die plaaslike polisie werk. 'n GPF se oogmerk is om 'n veilige omgewing te skep en in stand te hou vir burgers wat in ...  > 
Community Police Forum Toolkit (Openbare Inligting) (net in Engels beskikbaar)
This toolkit explains community policing and Community Police Forums, and gives you all the help you need in setting up and running a Community Police Forum.  > 
Buurtwagte (Fasiliteitkategorie)
Hoe om jou Buurtwag te kontak of te registreer, of opleiding en toerusting vir jou Buurtwag te kry (Diens)
'n Buurtwag is 'n groep inwoners van 'n woonbuurt wat ooreenkom om 'n buurtwag te vorm nadat hulle die gedagte met mense wat in hul omgewing woon, bespreek het. Die oogmerk van 'n buurtwag is om 'n goeie verhouding onder inwoners te bevorder en om ...  > 
Word 'n Vredemaker (Diens)
Vredemakers patrolleer in die gemeenskap en is beskikbaar om in enige ongewapende botsing te help. Ander dienste wat hulle lewer sluit die bywoon van massa-byeenkomste, soos begrafnisse, waar geweld kan uitbreek, in. Vredemakers dien hulle gemeenskappe 'n jaar lank. Enige persoon wat tussen 18- en ...  > 
Die Stig van 'n Stadsverbeteringsdistrik (SVD) (Diens)
Stadsverbeteringsdistrikte (SVD's) is maatskappye sonder winsmotief wat eienaars van eiendomme (belastingbetalers) verteenwoordig in 'n geografiese gebied binne 'n munisipaliteit. 'n SVD gaan 'n ooreenkoms aan met die munisipaliteit dat meer geld ('n SVD-heffing) in die gebied gehef kan word van belastingbetalers in die gebied bo ...  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 12 Julie 2006 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo