Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
HOF- EN REGSDIENSTE
Who are Probation Officers? (Openbare Inligting) (net in Engels beskikbaar)
This short article explains the role of probation officers in the criminal justice system.  > 
iiNkundla Ezijongene Nokulingana (Diens) (net in Xhosa of Engels beskikbaar)
Iinkundla Zokulingana zenzelwe ukujongana nemiba ephantsi komthetho iPromotion of Equality and Prevention of Unfair Discrimination Act 4 ka-2000, mthetho lowo ukwaziwa njenge-Equality Act.  > 
Landdroshof (Fasiliteitkategorie)
Die Howe in Suid-Afrika (Openbare Inligting)
Verward oor die howe in Suid-Afrika? Dié dokument sit Suid-Afrika se hofstruktuur uiteen en gee kontakbesonderhede vir die howe, sowel as aanlyn skakels na hulle uitsprake.  > 
Die Verkryging van Regshulp (Diens)
Indien u nie 'n prokureur kan bekostig nie, kan u regshulp ontvang (finansiële bystand vir die betaling van prokureurskoste). U sal 'n 'middeletoets' moet slaag, wat beteken dat u moet toon dat u minder as 'n bedrag wat deur die Regshulpraad vasgestel word, verdien. Die ...  > 
Regshulpkantore (Fasiliteitkategorie)
Getuiebeskerming (Diens)
As jy 'n getuie is en vrees vir jou veiligheid weens redes wat verband hou met jou getuienis, kan jy aansoek doen om getuiebeskerming. Jy kan vrese hê oor jou veiligheid of dié van iemand wat verwant is aan jou. Jy kan bang wees vir ...  > 
Small Claims Court: Institute Your Own Claim (Openbare Inligting) (net in Engels beskikbaar)
(Lêertipe: 101524; groote: 1 KB)
This detailed brochure sets out what you need to do to institute a claim in the Small Claims Court. It also contains information on the court procedures.  > 
Busi Goes to Court (Openbare Inligting) (net in Engels beskikbaar)
(Lêertipe: 758974; groote: 1 KB)
This colour-in story explains what a child can expect if they are required to go to court as a witness or complainant.  > 
Hoe om 'n onderhoudsbevel te verkry (Diens)
Albei ouers het 'n wetlike verpligting om hul kinders te onderhou.  > 
Toepassing van 'n onderhoudsbevel (Diens)
Indien die hof beveel het dat 'n ouer onderhoud vir kinders moet betaal, is dit 'n kriminele oortreding om nie te betaal nie.  > 
Labour Courts Website (Skakel) (net in Engels beskikbaar)
This site contains judgements from the labour court from 1998 to 2001.  > 
Constitutional Court Website (Skakel) (net in Engels beskikbaar)
This court hears all matters concerning human rights or the constitution. The site contains information on upcoming cases as well as the judgements from previous cases. There are also details on the rules of the court and the Constitutional Court judges.  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 21 Junie 2006 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo