Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
BLY VEILIG
Victim Empowerment Programme (Openbare Inligting) (net in Engels beskikbaar)
The Victim Empowerment Programme aims to lessen the long-term impact of crime by proactively tending to the needs of all victims.  > 
Bambanani Teen Misdaad - Hou Kinders Veilig (Openbare Inligting)
"'n Veiliger Tuiste vir Al ons Vroue en Kinders" - Die veiligheid van ons vroue en kinders is 'n prioriteit vir die Provinsiale Regering van die Wes-Kaap.  > 
Emergency Contact Numbers (Openbare Inligting) (net in Engels of Xhosa beskikbaar)
This is a list of useful numbers to keep next to the telephone in case of an emergency. You can also add important personal numbers to the list.  > 
'n Veiliger Tuiste vir die Hele Gesin (Openbare Inligting)
Dié gids oor hoe om seker te maak dat jou huis en tuin velig is vir jou en jou kinders, is geborg deur HTH, in samewerking met die Kinderongeluk-voorkomingstigting van Suider-Afrika.  > 
Kapingsbewustheidsgids (Openbare Inligting)
Dié gids gee inligting oor hoe mens kapingsituasies kan vermy. Die skep daarvan is geborg deur Netstar.  > 
Hoe om hulp in 'n noodgeval te ontbied (Diens)
Tydens 'n noodgeval kan jy telefonies hulp ontbied. 'n Enkele gratis noodnommer na een oproepsentrum vir die hele Suid-Afrika word tans in werking gestel. Wanneer die oproepsentrum gereed is, sal jy 112 kan skakel vir enige noodgeval op enige plek in Suid-Afrika. Jy kan reeds ...  > 
Beskerming teen huishoudelike mishandeling (Diens)
Indien jy 'n slagoffer van huishoudelike mishandeling is en jou mishandelaar is iemand met wie jy in 'n huishoudelike verhouding verkeer, kan jy ingevolge die Wet op Huishoudelike Geweld aansoek doen om 'n beskermingsbevel. 'n Beskermingsbevel bevat voorwaardes wat dit wat die mishandelaar ...  > 
Aanmelding van verkragting (Diens)
Indien jy verkrag of seksueel gemolesteer is, kan jy dit by die polisie aanmeld. Dit is jou keuse of jy dit wil aanmeld, maar as jy dit nie aanmeld nie, sal die saak nie ondersoek word nie en sal daar nie vervolging wees nie. Die ...  > 
Skuilings vir Mishandelde Vroue (Diens)
Daar is 'n aantal skuilings vir mishandelde vroue in die Wes-Kaap wat geregistreer is by die Departement van Maatskaplike Dienste en Armoedeverligting. Vroue wat beskerming nodig het kan direk met die skuiling in verbinding tree, of 'n maatskaplike werker by die naaste distrikskantoor ...  > 
Victims of Sexual Offences: What You Should Know! (Openbare Inligting) (net in Engels beskikbaar)
(Lêertipe: pdf)
This pamphlet provides practical support and information about reporting the assault to the police, the medical examination by the accredited health care practitioner, the feelings you may have after being sexually assaulted, and where to get help and support.  > 
Hoe om jou Gemeenskapspolisieforum te kontak (Diens)
'n Gemeenskapspolisieforum (GPF) bestaan uit organisasies en instellings soos skole, belastingbetalersverenigings, burgerlike organisasies, besighede en godsdienstige instellings wat in vennootskap met die plaaslike polisie werk. 'n GPF se oogmerk is om 'n veilige omgewing te skep en in stand te hou vir burgers wat in ...  > 
Hoe om jou Buurtwag te kontak of te registreer, of opleiding en toerusting vir jou Buurtwag te kry (Diens)
'n Buurtwag is 'n groep inwoners van 'n woonbuurt wat ooreenkom om 'n buurtwag te vorm nadat hulle die gedagte met mense wat in hul omgewing woon, bespreek het. Die oogmerk van 'n buurtwag is om 'n goeie verhouding onder inwoners te bevorder en om ...  > 
Word 'n Vredemaker (Diens)
Vredemakers patrolleer in die gemeenskap en is beskikbaar om in enige ongewapende botsing te help. Ander dienste wat hulle lewer sluit die bywoon van massa-byeenkomste, soos begrafnisse, waar geweld kan uitbreek, in. Vredemakers dien hulle gemeenskappe 'n jaar lank. Enige persoon wat tussen 18- en ...  > 
Getuiebeskerming (Diens)
As jy 'n getuie is en vrees vir jou veiligheid weens redes wat verband hou met jou getuienis, kan jy aansoek doen om getuiebeskerming. Jy kan vrese hê oor jou veiligheid of dié van iemand wat verwant is aan jou. Jy kan bang wees vir ...  > 
Anti-Terrorism Bill (Wetsontwerpe) (net in Engels beskikbaar)
(Lêertipe: pdf; groote: 38 KB)
15 November 2002
This bill gives effect within the Republic to the relevant international instruments relating to terrorism, provides for offences relating to terrorist acts and for measures designed to combat terrorism.  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 14 Mei 2006 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo