Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
AANMELDING VAN MISDAAD
Emergency Contact Numbers (Openbare Inligting) (net in Engels of Xhosa beskikbaar)
This is a list of useful numbers to keep next to the telephone in case of an emergency. You can also add important personal numbers to the list.  > 
Hoe om hulp in 'n noodgeval te ontbied (Diens)
Tydens 'n noodgeval kan jy telefonies hulp ontbied. 'n Enkele gratis noodnommer na een oproepsentrum vir die hele Suid-Afrika word tans in werking gestel. Wanneer die oproepsentrum gereed is, sal jy 112 kan skakel vir enige noodgeval op enige plek in Suid-Afrika. Jy kan reeds ...  > 
Aanmelding van 'n misdaad (Diens)
Om 'n misdaad wat reeds plaasgevind het aan te meld, bel of besoek jou naaste polisiestasie. Spesiale oorwegings geld om verkragting of kindermishandeling aan te meld. In 'n noodgeval moet jy die polisie se noodtelefoonnommer 10111 of 112 bel.  > 
Beskerming teen huishoudelike mishandeling (Diens)
Indien jy 'n slagoffer van huishoudelike mishandeling is en jou mishandelaar is iemand met wie jy in 'n huishoudelike verhouding verkeer, kan jy ingevolge die Wet op Huishoudelike Geweld aansoek doen om 'n beskermingsbevel. 'n Beskermingsbevel bevat voorwaardes wat dit wat die mishandelaar ...  > 
Aanmelding van verkragting (Diens)
Indien jy verkrag of seksueel gemolesteer is, kan jy dit by die polisie aanmeld. Dit is jou keuse of jy dit wil aanmeld, maar as jy dit nie aanmeld nie, sal die saak nie ondersoek word nie en sal daar nie vervolging wees nie. Die ...  > 
Reporting a Missing Person (Diens) (net in Engels beskikbaar)
If someone close to you is missing, you should report it to the police. You do not need to wait for 24 hours - you can report it as soon as you know they are missing.  > 
Reporting Abuse of the Aged (Diens) (net in Engels beskikbaar)
Abuse or neglect of an aged person should be reported to a social worker. Abuse can be physical, emotional, sexual, financial, or simply involve neglect. In other words, abuse may include looking after an aged person in a way likely to hurt the aged person ...  > 
Reporting Child Abuse, Neglect, Labour or Exploitation (Diens) (net in Engels beskikbaar)
What is child abuse? What is child neglect? What is child labour? What is child exploitation? Where can I report child abuse, neglect, labour or exploitation? What will happen to the child then? What should I do if I report the case and nothing happens? ...  > 
No Excuse for Abuse (Openbare Inligting) (net in Engels beskikbaar)
(Lęertipe: pdf; groote: 81 KB)
This brochure contains information on rape, sexual assault, domestic violence and how to get help.  > 
Die Aanmeld van Bedrog en Korrupsie (Diens)
Daar is verskeie nasionale en provinsiale instellings wat regeringsbedrog en -korrupsie hanteer. Elkeen van hulle werk met spesifieke soorte sake ...  > 
Polisiestasies (Fasiliteitkategorie)
Veiligeskole-oproepsentrum (Diens)
Die WKOD het 'n Veiligeskole-oproepsentrum ingestel as deel van die Veiligeskoleprogram.  > 
Stad Kaapstad Openbare Noodkommunikasiesentrum (Diens)
Die Stad Kaapstad het 'n enkele nood-tolvrynommer ingestel vir mense wat in die gebied woon.  > 
Draft Victims Charter (Openbare Inligting) (net in Engels beskikbaar)
(Lęertipe: pdf; groote: 95 KB)
This proposed Charter lists the rights of victims during the criminal justice process and sets out how victims can exercise these rights in practice  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 28 April 2006 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo