Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
GEBREK
How to Support Workshops For People With Disabilities (Openbare Inligting) (net in Engels beskikbaar)
Businesses and individuals can support people with intellectual and physical disabilities by supporting the services and products produced by the workshops to which they belong.  > 
Siyanceda-jeugdiensprogram (Projek)
Die verskaffing van opleiding en praktiese ervaring aan jongmense met matige intellektuele gestremdhede., Maak jongmense met intellektuele gestremdhede betrokke by gemeenskapsdiens., ...  > 
Policy Statement on the Management of the Employment, Development and Career Progression of People with Disabilities in the Provincial Government Western Cape (Beleid) (net in Engels beskikbaar)
(Lêertipe: pdf; groote: 222 KB)
30 September 2004
Departement van die Premier (Wes-Kaapse Provinsiale Regering)
Neem Mense met Gestremdhede in Diens (Openbare Inligting)
Dié publiksie gee inligting oor die indiensneming van mense met gestremdhede vir werkgewers en werknemers.  > 
International Day of the Disabled (Geleentheid) (net in Engels beskikbaar)
2 Dec - 3 Dec 2005
Wes-Kaap, Suid-Afrika
The theme for the International Day of the Disabled is ...  > 
Disability Grants (Diens) (net in Engels beskikbaar)
If you are an adult (18 years or older) who is not able to work because of a mental or physical disability, you can get a monthly payment from the government called a disability grant. You can get a permanent grant if your disability will ...  > 
Grant for Caring for a Disabled Child (Care Dependency Grant) (Diens) (net in Engels beskikbaar)
If you are the parent, guardian, foster parent or custodian of any child between the ages of 1 and 18 who needs full-time care because of mental or physical disability, you can get a monthly payment from the government called a Care Dependency Grant. The ...  > 
Grant for Someone Who Needs Full-time Care (Grant-in-Aid) (Diens) (net in Engels beskikbaar)
If you are already receiving an old age, disability or war veteran's grant and you are unable to care for yourself, such that you need full-time care from someone else, then you may in addition get a monthly payment from the ...  > 
Rehabilitasiedienste (Diens)
Fisies en/of geestelik gestremde volwassenes en kinders kan gehelp word om hulle optimale fisiese, sensoriese, intellektuele, psigiatriese en sosiale funksievlakke te bereik en te handhaaf.  > 
Prostetiese en Ortotiese Dienste (Diens)
Die hele Wes-Kaap word deur 'n enkele Ortotiese en Prostetiese Sentrum in Pinelands, Kaapstad, bedien.  > 
Behuisingsubsidie-variasies vir Mense met Gestremdhede (Diens)
Bevoordeeldes in hierdie kategorie wie se maandelikse inkomste nie R3 500 oorskry nie, kwalifiseer ook vir 'n subsidie gelykstaande aan die produkprys van R36 528. Van hulle sal nie verwag word om 'n bydrae te maak nie. Die bestaande bepalings ten opsigte van hierdie kategorie bly van ...  > 
Bel-'n-Rit: Vervoerdienste vir Persone met Spesiale Behoeftes (Diens)
Bel-'n-Rit is 'n vervoerdiens vir mense vir wie ander vorms van openbare vervoer nie geskik is nie as gevolg van hulle spesiale behoeftes.  > 
Tehuise vir Mense met Gestremdhede (Fasiliteitkategorie)
Accommodation for People with Disabilities (Diens) (net in Engels beskikbaar)
There are a number of homes for disabled people in the Western Cape for which the provincial Department of Social Development may provide a subsidy for board and lodging fees.  > 
Parkeerskyfies vir Gestremdes (Diens)
As jy 'n gestremdheid het, kan jy by die munisipaliteit aansoek doen vir 'n parkeerskyfie vir gestemdes. Die skyfie laat jou toe om in aangewese parkeerplekke vir gestremdes te parkeer en skeld jou in sekere omstandighede vry van parkeerreëls.  > 
Independent Living Centre, Western Cape (Openbare Inligting) (net in Engels beskikbaar)
(Lêertipe: pdf; groote: 215 KB)
The Association for the Physically Disabled Western Cape (APD-WC) and its 20 registered branches, as private registered welfare organisations, render a variety of services to persons with disabilities in the Western Cape Province. This document describes the work of APD-WC, particularly its Independent Living Centre.  > 
Development of Disabled Sport (Diens) (net in Engels beskikbaar)
The Department provides several services to the disabled sport sector:hosting annual workshops (held in August 2003 and March 2004) to build capacity, facilitating programmes or events to encourage integration of able and disabled federations, formalising Disabled Sport South Africa - Western Cape.  > 
Spesiale Onderwyssteundienste (Diens)
Die WKOD se Direktoraat: Gespesialiseerde Steundienste bied 'n reeks dienste aan vir leerders wat leerhindernisse ondervind. Die dienste sluit in: voorkoming van leerprobleme, vroeë opsporing van leerprobleme en vroeë ingryping, gespesialiseerde steundienste, wat sielkundige, terapeutiese, gesondheid en maatskaplike dienste insluit, onderwysprogramme vir leerders met spesiale ...  > 
Disability Definitions, Models and Terminology (Openbare Inligting) (net in Engels beskikbaar)
These guidelines on disability terminology and definitions are taken from "A Pocket Guide On Disability Equity" prepared by Disabled People South Africa (DPSA).  > 
Towards a Barrier-Free Society (Verslae en Navorsing) (net in Engels beskikbaar)
(Lêertipe: pdf; groote: 494 KB)
2002
This report on accessibility and the built environment is part of the Human Rights Commission's effort to ensure that all South Africans are able to participate fully and equally in society, as guaranteed in the Constitution.  > 
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 27 November 2007 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo