KORPORATIEWE SAKE: OORSIG
|
OORSIG
|
Korporatiewe Sake bevorder effektiewe bestuur: - deur dienslewering;
- deur die bemagtiging van personeel deur ontwikkelingsinisiatiewe;
- deur normtoetsing van die standaarde van steun en die hersiening hiervan op 'n gereelde grondslag;
- deur die bevordering van bemagtiging deur die beginsel van doeltreffendheid en doelmatigheid in beleidsopdragte en delegasies;
- deur die bevordering van etiese gedrag deur die hele departement, en
- deur die voorkoming van ongemagtigde, vrugtelose en verkwistende uitgawes.
Korporatiewe Sake is ook verantwoordelik vir die volgende funksies in die Departement van Vervoer en Openbare Werke: - Mensehulpbronbestuur
- Arbeidsverhoudinge
- Finansiële Bestuur
- Verkryging
|
Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 18 Maart 2004 hersien
|
|
Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering |
 |