Cape Gateway
English | isiXhosa | Aangaande | Kontak | Hulp | Gevorderde Soektog  |
 
OPENBARE WERKE: OORSIG

Die Tak wil dienslewering verbeter. Sy taak ten opsigte van die provinsiale eiendomsportefeulje behels verskaffing, instandhouding en benutting tot voordeel van almal.

Die Tak bestaan uit die Afdeling Eiendomsbestuur en die Afdeling Werke wat verantwoordelik is vir die oprigting en instandhouding van provinsiale geboue.

Kliek hier vir die bestuurstruktuur.

Die inhoud van hierdie bladsy is laas op 11 Maart 2005 hersien
South African National Government crest Provincial Government of the Western Cape logo Cape Gateway is 'n diens wat die regering hoofsaaklik aan die burgers van die Wes-Kaap bied deur die voorsiening van inligting oor plaaslike, provinsiale en nasionale regering Western Cape: A Home For All logo